Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-handelsmerkreeks vir die VOO-fase. Dit bied die volgende kenmerke: • Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak
• Bied inhoud in eenvoudige taal aan
• Aanbieding van inhoud word ondersteun deur talle illustrasies en grafika
• Het’n aantreklike, eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp
• Studiekaarte word voorsien as ‘n studie/hersieningsinstrument.
Hierdie Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Leerdersboek het die volgende voordele:
• Dek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in besonderhede • lnligting en begrippe word in eenvoudige, toeganklike taal aangebied
• Noukeurig uitgesoekte illustrasies ondersteun die inhoud • Nuwe en onbekende woorde word in woordkassies op die bladsy verduidelik • ‘n Reeks interessante aktiwiteite word aangebied wat vaardighede, kennis en selfvertroue versterk • Formele assesseringstake word met verduidelikende rubrieke nagesien
• Vloeidiagramme en studiekaarte word aan die begin en einde van elke afdeling voorsien om begrip van die inhoud te vergemaklik en om as ‘n studie/hersieningsinstrument gebruik te word
• ‘n Lys van begrippe en konsepte word aan die einde van die boek verskaf .
Beskikbare komponente Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Leerdersboek Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Onderwysersgids
Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Leerdersboek
R251,00 Original price was: R251,00.R216,00Current price is: R216,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9780796056603
Category: Religious Studies
Tag: Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Leerdersboek
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Leerdersboek” Cancel reply
Related products
-14%
-14%
-14%
-14%
-14%
-14%
-14%
-14%



Reviews
There are no reviews yet.