Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-handelsmerkreeks vir die VOO en het die volgende kenmerke: • Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak
• Bied stap-vir-stap leiding aan die onderwyser
• Het ‘n eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp • Verskaf’n Onderwysersgids en ander bykomende hulpbronne. H ierdie Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Onderwysersgids het die volgende voordele: • Dit bestaan uit ‘n omvattende onderrig-, leer-en assesseringsprogram en sluit bykomende klaskamerhulpbronne in • Dit dek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in besonderhede • Dit bied vir die onderwyser metodologiese leiding vir elke eenheid en aktiwiteit • Dit bied uitgebreide inleidende en agtergrondinligting, sowel as nuttige verwysings • Dit verskaf voorgestelde antwoorde op al die aktiwiteite en formele assesserings, sowel as rubrieke • Dit het ‘n eenvoudige, gebruikersvriendelike ontwerp met duidelike gemerkte afdelings en daar is volledige kruisverwysings met die Leerderboek • Dit bied voorbeeldtoets- en eksamenvraestelle en volledige nasienmemoranda. Beskikbare komponente Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Leerdersboek Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Onderwysershulpbronpak
Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Onderwysersgids
R251,00 Original price was: R251,00.R216,00Current price is: R216,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9780796056610
Category: Religious Studies
Tag: Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Onderwysersgids
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Onderwysersgids” Cancel reply
Related products
-14%
-14%
-14%
-14%
-14%
-14%
-14%
-14%



Reviews
There are no reviews yet.