Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-handelsmerkreeks vir die VOO-fase. Oit bied die volgende kenmerke: • Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak
• Bied inhoud in eenvoudige taal aan
• Aanbieding van inhoud word ondersteun deur talle illustrasies en grafika
• Het’n aantreklike, eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp
• Studiekaarte word voorsien as ‘n studie/hersieningsinstrument.
Hierdie Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12 Leerdersboek het die volgende voordele: • Dek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in besonderhede • lnligting en begrippe word in eenvoudige, toeganklike taal aangebied
• Noukeurig uitgesoekte illustrasies ondersteun die inhoud • Nuwe en onbekende woorde word in woordkassies op die bladsy verduidelik • ‘n Reeks interessante aktiwiteite word aangebied wat vaardighede, kennis en selfvertroue versterk • Formele assesseringstake word met verduidelikende rubrieke nagesien
• Vloeidiagramme en studiekaarte word aan die begin en einde van elke afdeling voorsien om begrip van die inhoud te vergemaklik en om as ‘n studie/hersieningsinstrument gebruik te word • ‘n Lys van begrippe en konsepte word aan die einde van die boek verskaf.
Beskikbare komponente Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12 Leerdersboek
Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12 Onderwysersgids
Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12 Leerdersboek
R286,00 Original price was: R286,00.R246,00Current price is: R246,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9781920604202
Category: Afrikaans
Tag: Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12 Leerdersboek
Brand: Shuter and shooter

Reviews
There are no reviews yet.