Shuters Top Klas Skeppende Kunste vir die Senior Fase is ‘n moderne, maklik bruikbare en omvattende reeks wat gebaseer is op die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) wat deur die Departement van Basiese Onderwys verskaf word. Hierdie materiaal maak voorsiening vir die volgende kunsvorms soos in die KABV-dokument vereis word: • Dans
• Drama
• Musiek
• Visuele Kunste
Die Shuters Top Klas Skeppende Kunste Onderwysersgids vir elkeen van die drie grade het die volgende kenmerke en voordele: • ‘n Kwartaalplan word in elke kunsvorm en graad vir elke kwartaal verskaf
• ‘n Voorbeeld van ‘n lesplan vir elke kunsvorm en graad word vir die onderwyser se leiding verskaf
• Stap-vir-stap metodologiese leiding oor elke eenheid en aktiwiteit
• Formele assesseringstake, toetse en eksamens wat vir elke graad voorgeskryf word, word verskaf
• ‘n Formele assesseringsgids word in elke kunsvorm en graad verskaf
• Antwoorde en nasieninstrumente word vir aktiwiteite en formele assessenngs gegee
• Nuttige kruisverwysings na eenhede en aktiwiteite in die Leerdersboek word gemaak
• Bykomende inligting word gegee om die onderwyser beter toe te rus oor verskillende onderwerpe.
Beskikbare komponente Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 7 Leerdersboek Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 7 Onderwysersgids (Ook beskikbaar in Engels)
Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 7 Onderwysersgids
R257,00 Original price was: R257,00.R221,00Current price is: R221,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9781920605018
Category: Uncategorized
Tag: Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 7 Onderwysersgids
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 7 Onderwysersgids” Cancel reply
Related products
-11%
-10%
-9%
-9%
-9%
-10%
-9%
-9%



Reviews
There are no reviews yet.