Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-reeks en het die volgende eienskappe: • Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak
• Bied inhoud in eenvoudige taal aan
• Aanbieding van inhoud word deur talle illustrasies ondersteun
• ‘n Aantreklike, eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp
• Studiekaarte wat as ‘n studie-/hersieningsinstrument ingesluit word.
Hierdie Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Leerdersboek bied die volgende voordele: • Dek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in detail
• Feite en begrippe word in eenvoudige, toeganklike taal aangebied
• lllustrasies wat met sorg gekies is om die inhoud te ondersteun
• Nuwe en minder bekende woorde word in woordelys-kassies op dieselfde bladsy verduidelik
• Vloeidiagramme en studiekaarte word aan die begin en einde van elke kwartaal se werk verskaf om begrip van die inhoud te vergemaklik en om as studie-/hersieningsinstrumente te gebruik
• ‘n Woordelys van terme en begrippe word agter in die boek verskaf.
Beskikbare komponente: Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Leerdersbook Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Onderwysershulpbronpak
Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Leerdersboek
R295,00 Original price was: R295,00.R254,00Current price is: R254,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Friday 6. March - Friday 13. March
SKU: 9780796058867
Category: Uncategorized
Tag: Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Leerdersboek
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Leerdersboek” Cancel reply
Related products
-9%
-9%
-12%
-9%
-10%
-9%
-11%
-9%



Reviews
There are no reviews yet.