Shuters Top Klas Wiskunde Graad 6 vir die Intermediere fase bevorder die leerder se wiskundige konsepte, vaardighede en kennis deur probleemoplossing, analitiese en kreatiewe denke, te ontwikkel. Die reeks stel leerders in staat om Wiskunde in verband te bring met hul alledaagse lewens. Interaktiewe en individuele aktiwiteite help die leerders om die oogmerke van die Algemenedoelwitte en Spesifiekedoelwitte vir Wiskunde, soos vervat in die KASS dokument, te bereik. Vervolgens is die fokus op inhoudsgebiede, geskikte hulpbronne en bied geleenthede vir verskillende benaderings tot wiskunde. Shuters Top Klas Wiskunde Graad 6 Onderwysersgids • Gebruik geskikte wiskundige taal om aktiewe leerderdeelname aan te moedig.
• Bevorder noodsaaklike wiskundige woordeskat terwyl konsepte, kennis en vaardighede ontwikkel word.
• Aktiewe aanmoediging van hersiening is ‘n integrale deel van die leerproses
• Bied leerders geleenthede om take, toetse en eksamens op geskikte vlakke en tye te voltooi.
Beskikbare komponente: Shuters Top Klas Wiskunde Graad 6 Leerderboek Shuters Top Klas Wiskunde Graad 6 Onderwyser Hulpbronne Gids Shuters Top Klas Wiskunde Graad 6 Onderwyser Hulpbronne Pakket.
Shuters Top Klas Wiskunde Graad 6 Onderwysersgids
R183,48 Original price was: R183,48.R157,39Current price is: R157,39.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Thursday 5. March - Thursday 12. March
SKU: 9780796047335
Category: Afrikaans
Tag: Shuters Top Klas Wiskunde Graad 6 Onderwysersgids
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Shuters Top Klas Wiskunde Graad 6 Onderwysersgids” Cancel reply
Related products
-14%


Reviews
There are no reviews yet.