Kan twee harte saam genesing vind? Monica bewaar al vir meer as ses jaar lank ’n geheim wat maak dat sy soms te koketterig optree teenoor Johan, haar broer se beste vriend. Sy is vasbeslote dat hy nooit die rede mag uitvind nie. Toe Johan egter ná ’n gru-ongeluk in die hospitaal opgeneem word, smeek sy vriende en familie vir Monica om hom te versorg. Johan is ’n skaduwee van die mens wat hy was en ’n beduiwelde een daarby. Hy weier dat Monica hom tuis verpleeg, maar sy beste vriendin beraam ’n plan. Gaan die plan Monica duur te staan gaan kom of gaan dit haar uiteindelik vryspreek?
Sien jy my nou?
R110 Original price was: R110.R98Current price is: R98.
CISKA OLIVIER
Estimated delivery dates: 11th April - 16th April
Be the first to review “Sien jy my nou?” Cancel reply
Related products
-11%
-11%
-11%
-11%
-11%
-11%
Reviews
There are no reviews yet.