Die liefde het vele skakerings Toe Barbara se ouers sterf, moet sy haar graad in beeldende kunste staak en uit haar skilderye ’n bestaan maak. Plaaseienaar Ryno de Villiers ontferm hom oor haar en laat haar toe om in ’n vervalle kothuis op sy plaas te bly. Ryno is ’n bekende sanger wat oral in die land optree. Hy en Barbara is aangetrokke tot mekaar, maar albei het bagasie en boonop hulle is teenoorgesteldes. Die liefde het vele skakerings. Sal hulle bymekaar kan aanpas?
Skakerings van liefde
R95,65 Original price was: R95,65.R73,04Current price is: R73,04.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
Be the first to review “Skakerings van liefde” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.