Product Details:
Author(s):
Deacon, J
Year Published:
2015
Edition
1st Edition
Type:
Print | Soft Cover
Language:
Afrikaans HT & EAT
About this publication
Skoolbeheer: Antwoorde op alledaagse uitdagings is ’n duidelike en omvattende handleiding oor doeltreffende skoolbeheer.
Skoolbeheer: Antwoorde op alledaagse uitdagings, uit die pen van ’n bekende regspraktisyn op die gebied van die onderwysreg, bied uiters waardevolle, praktiese advies oor hoe om alledaagse én dikwels ongemaklike kwessies te hanteer waarvoor enigeen wat by skoolbeheer betrokke is, dikwels te staan kom – hetsy in ’n laer- of hoërskool, of in die stad of op die platteland.
Lede van skoolbeheerliggame, skoolhoofde, adjunkhoofde, onderwysers en ouers sal die advies in hierdie boek, sowel as die probleem-en-oplossing-vorm waarin dit aangebied word, gesaghebbend, realisties en toeganklik vind.
Content
Raamwerk vir skoolbeheer
Werking van beheerliggame
Risikobestuur en aanspreeklikheid
Die werksaamhede van beheerliggame
Finansiële bestuur
Eiendom
Koshuise
Opvoeders
Skoolbeheerliggaampersoneel
Dissipline
Buitekurrikulêre aktiwiteite
Interest / Benefit to
Lede van skoolbeheerliggame
Skoolhoofde
Adjunkhoofde
Onderwysers
Ouers
Skoolbeheer: Antwoorde op Alledaagse Uitdagings
R393 Original price was: R393.R344Current price is: R344.
Estimated delivery dates: 18th April - 23rd April
SKU: 9781485108900
Category: Adult non fiction books
Be the first to review “Skoolbeheer: Antwoorde op Alledaagse Uitdagings” Cancel reply
Related products
-13%
-13%
-13%
-13%
-13%
-13%
Reviews
There are no reviews yet.