Sal hul verhouding die spoke van die verlede kan oorleef? Kathleen Porter wil wegstap van haar familiegeskiedenis in Leydsdorp maar John Perkins oortuig haar om hul voorsate se verhale in die Bosvelddorpie te gaan naspoor. Al is daar net spoke oor. Dit is die einste spoke, Ou Sandy en Karla, wat die verlede se geheime verklap. Kathleen besluit om as erfgenaam die oorgelewerde geskiedenis tot ’n einde te bring, maar haar hart wil saamspeel nie. Gaan sy die lewendige spook uit John se die verlede kan besweer? En sal hulle hul verskille kan oorkom?
Spoke van gister
R110,00 Original price was: R110,00.R84,00Current price is: R84,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Friday 17. April - Friday 24. April
Be the first to review “Spoke van gister” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.