Hy is konstant in haar gedagtes en nou ook in haar hart Ná emosionele terugslae sukkel Kelly Logan, internasionaal bekroonde skrywer, om haar nuutste misdaadroman te voltooi. Toe sy dreigbriewe ontvang, huur haar uitgewer ’n lyfwag vir haar. Gou besef Kelly dat Jason, ’n gespierde oudsoldaat, die perfekte storieboekheld is. Nog nooit was sy so geïnspireer nie en Jason help graag met haar navorsing oor die perfekte soen. Maar hulle albei het geraamtes in die kas. Sal hulle geluk in mekaar se arms kan vind? Of gaan die noodlot teen hulle draai?
Storieboekheld
R95,65 Original price was: R95,65.R73,04Current price is: R73,04.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
Be the first to review “Storieboekheld” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.