Oxford Storieboom is ’n opwindende leesreeks. Stamstories, Fase 10–14, is ’n topgehalte fiksie reeks met ingeboude progressie. Die stories is spesiaal geskryf vir kinders wat ondersteuning en sorgvuldige kontrolering van leesvlak benodig. Hierdie toeganklike, lewendige en humoristiese stories sal deur kinders met goed en swak ontwikkelde leesbevoegdheid geniet word. Die Fase 12 boeke is uiters geskik vir vrymoedige lesers. Die boeke bevat swart-en-wit illustrasies en is in hoofstukke verdeel.”
-4%
Storieboom Fiksie en Nie-fiksie Graad 5 Fase 12 Leesboek 2 (Approved)
Original price was: R79,13.R75,65Current price is: R75,65.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March


Reviews
There are no reviews yet.