Oxford Storieboom is ’n opwindende leesreeks. Stamstories, Fase 10–14, is ’n topgehalte fiksie reeks met ingeboude progressie. Die stories is spesiaal geskryf vir kinders wat ondersteuning en sorgvuldige kontrolering van leesvlak benodig. Hierdie toeganklike, lewendige en humoristiese stories sal deur kinders met goed en swak ontwikkelde leesbevoegdheid geniet word.
Die Fase 10 Stamstories is in vlakke georganiseer sodat kinders aan ingewikkelder vertelvorme en ’n uitgebreide leeswoordeskat blootgestel word.
Storieboom Graad 3 Grootboek 1: Die Gemaskerde Skoonmakers van Om (Approved)
R361,00 Original price was: R361,00.R335,00Current price is: R335,00.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Friday 17. April - Friday 24. April
SKU: 9780199043668
Category: Reader
Tag: Storieboom Graad 3 Grootboek 1: Die Gemaskerde Skoonmakers van Om (Approved)
Be the first to review “Storieboom Graad 3 Grootboek 1: Die Gemaskerde Skoonmakers van Om (Approved)” Cancel reply
Related products
-5%
-5%
-5%
-3%
-4%
-3%
-3%
-4%



Reviews
There are no reviews yet.