Lara werk in haar vrye tyd by ‘n tatoeeersalon, en wonder soms oor die pa wat sy nooit gehad het nie. Alex het in ‘n kinderhuis grootgeword en het ‘n vreemde fassinasie met uile. Lara weet dit nog nie, maar haar en Alex se stories is op die punt om vir ewig verstrengel te word. En alles begin met ‘n boks vol briewe wat sy in ‘n hoededoos op haar ma se kas ontdek.
Studiegids: Die 17de veer
R121,74 Original price was: R121,74.R93,04Current price is: R93,04.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
Be the first to review “Studiegids: Die 17de veer” Cancel reply
Related products
-24%
-8%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.