In onlangse studies het die fokus verskuif van “wat probeer die outeur sê†na “hoe verstaan die teikenleser die teks en hoe affekteer dit hóm†(die sogenaamde resepsieteorie). Leerders moet dus aangemoedig word om die gepaste terminologie aan te leer sodat hulle hul eie mening sinvol kan verwoord. Hierdie gids is op die onderwyser ingestem sodat hy die gesprek kan inisieer en lei. Daarom is die gegewe antwoorde eerder riglyne as “korrekte†antwoorde en kan alles aangepas en verander word, na goeddunke van die onderwyser.
Studiegids: Losprys in Parys
R130 Original price was: R130.R116Current price is: R116.
DEWALD KOEN
Estimated delivery dates: 12th June - 17th June
Be the first to review “Studiegids: Losprys in Parys” Cancel reply
Related products
-11%
-11%
-11%
-11%
-11%
-10%
Reviews
There are no reviews yet.