Nadia het ‘n geheim. Dit die rede waarom sy by haar ouma in die Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige Poenk. Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ruik. Wat haar wys wat daar kleure soos ritselgroen, bangmaakgroen, fluistergroen, kieliegroen en flikkergroen bestaan. Poenk wie se naam sy oor en oor in haar huiswerkboek skryf. Wat vir haar gedigte lees en vir haar sprokies vertel. Poenk wat self ‘n geheim in hom ronddra.
‘n Betowerende drama uit die pen van Fanie Viljoen.
Nasionaal voorgeskryf vir Afrikaans EAT Graad 10 (Drama) Bevat agtergrondinligting oor die skrywer Pre- en postlees-aktiwiteite en -vrae Volledig uitgewerkte antwoorde ‘n Volledige woordelys
Studiegids: Oefenvraestelle Betower-die drama
R160,00 Original price was: R160,00.R122,00Current price is: R122,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Monday 20. April - Monday 27. April
SKU: 9780639601342
Category: School education
Tag: Studiegids: Oefenvraestelle Betower-die drama
Brand: LAPA
Be the first to review “Studiegids: Oefenvraestelle Betower-die drama” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.