Hierdie is die eerste volwaardige stylhandboek in Afrikaans wat uitsluitlik op klassieke stylbeginsels fokus. Die boek is geskik vir almal wat praktiese stylvaardighede in skriftelike tekste wil verbeter.
Werklike voorbeeldmateriaal uit ‘n verskeidenheid tekstipes word gebruik om praktiese riglyne te gee oor gepaste taalgebruik. Die boek fokus nie op reg of verkeerd volgens die taalsisteem nie, maar eerder op die verskeidenheid taalgebruiksmoontlikhede waarvan sommige meer gepas is as ander, afhangende van die situasie en konteks waarin die teks moet funksioneer.
Stylboek is ‘n kompakte, praktiese styladviesboek en ‘n moet vir alle skrywendes wat die effektiwiteit van hulle kommunikasie wil verhoog.
Stylboek Riglyne vir paslik skryf
R580 Original price was: R580.R502Current price is: R502.
Estimated delivery dates: 23rd April - 28th April
Be the first to review “Stylboek Riglyne vir paslik skryf” Cancel reply
Related products
-13%
-13%
-13%
-13%
-13%
-13%
Reviews
There are no reviews yet.