Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese
wiskunde beginsels in elke boekie.
Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van
wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om
verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas.
Konsepte ingesluit in hierdie reeks is, getalbegrip 1 – 10, vorms en
grootte. Ruimte, meting, patrone, tyd en geld asook storiesomme.
Tippie doen Wiskunde, Boek 5: Ontdek op die strand
R65 Original price was: R65.R58Current price is: R58.
JOSE PALMER
Estimated delivery dates: 5th June - 10th June
Be the first to review “Tippie doen Wiskunde, Boek 5: Ontdek op die strand” Cancel reply
Related products
-11%
-11%
-11%
-11%
-11%
-11%
Reviews
There are no reviews yet.