Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese
wiskunde-beginsels in elke boek.
Die Vlak 1 Wiskunde-reeks fokus op die voorkennis van Vlak R en
bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid.
Vlak 1 gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede
te leer en toe te pas na aanleiding van spesifieke Tippie-temas.
Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek
1 begin om vaslegging te verseker.
Tippie doen wiskunde, Vlak 1, Boek 4: Ontdek met diere
R65 Original price was: R65.R58Current price is: R58.
JOSE PALMER
Estimated delivery dates: 14th April - 17th April
Be the first to review “Tippie doen wiskunde, Vlak 1, Boek 4: Ontdek met diere” Cancel reply
Related products
-10%
-11%
-11%
-11%
-11%
-11%
Reviews
There are no reviews yet.