Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Tippie hou so baie van SPEEL, LEER en ONTDEK dat daar vier aktiwiteitstelle ontwikkel is wat saam met die Leer my lees Vlak 1-boeke gebruik kan word.
Tippie LML Aktiwiteitstel 1 Vlak 1: 26 alfabetmuurkaarte (A5) en ’n alfabetspeletjie (78 kaarte), en ʼn aktiwiteits- en plakkerboek om kreatiwiteit en fyn motoriese vaardighede te oefen en verbeelding aan te wakker. Daar is ’n verskeidenheid prettige en kleurvolle aktiwiteite wat die ontwikkeling van aktiewe deelname en konsentrasie sal ondersteun. Die aktiwiteits- en plakkerboek bevat 40 bladsye aktiwiteite en 4 bladsye plakkers.
Tippie LML Aktiwiteitstel 1 Vlak 1
R320 Original price was: R320.R285Current price is: R285.
JOSE PALMER
Estimated delivery dates: 28th April - 1st May
Be the first to review “Tippie LML Aktiwiteitstel 1 Vlak 1” Cancel reply
Related products
-11%
-11%
-11%
-11%
-11%
-11%
Reviews
There are no reviews yet.