Ontwikkel jou kind se vroee leesvaardighede op ‘n prettige manier! Deel hierdie boek met jou kind om kreatiwiteit en fyn motoriese vaardighede te ontwikkel en verbeelding aan te wakker. Daar is ‘n verskeidenheid van prettige en kleurvolle aktiwiteite wat die ontwikkeling van aktiewe deelname en konsentrasie sal ondersteun. Die boek bevat 40 bladsye met aktiwiteite en 4 bladsye met plakkers.
Tippie plakker- en aktiwiteitsboek
R220 Original price was: R220.R196Current price is: R196.
JOSE PALMER
Estimated delivery dates: 30th April - 5th May
Be the first to review “Tippie plakker- en aktiwiteitsboek” Cancel reply
Related products
-11%
-11%
-10%
-11%
-11%
-10%
Reviews
There are no reviews yet.