Hierdie reeks is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë fynmotoriese en visio-motoriese integrasievaardighede in te sluit. Die reeks bestaan uit vyf titels wat progressief op mekaar volg vir die aanleer van skryf- en visueel perseptuele vaardighede in. Die Tippie skryf en uitvee-reeks sluit verskeidenheid versteekte kurrikulum-uitkomstes in, met visuele struktuur vir duidelike begin en einde. Gestruktureerde werkswyse met fokus op links na regs en bo na onder word ook van die begin af aangeleer. Tippie maak dit maklik om skryf op ouderdomsgepaste en kindgerigte wyse aan te leer.
Tippie skryf-en-uitvee, boek 4: Klankvorming
R78,26 Original price was: R78,26.R60,00Current price is: R60,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
SKU: 9780637006132
Category: School education
Tag: Tippie skryf-en-uitvee, boek 4: Klankvorming
Brand: LAPA
Be the first to review “Tippie skryf-en-uitvee, boek 4: Klankvorming” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.