Veeltalige Vertaalterminologie / Multilingual Translation Terminology is ‘n versameling van sowat 200 Afrikaanse en Engelse terme oor vertaling met ooreenstemmende ekwivalente in Frans, Duits, Spaans en Nederlands. Die termlys is gegrond op konsepte soos geïdentifiseer deur die gesaghebbende Internasionale Federasie van Vertalers (FIT) en kan beskou word as die kernwoordeskat vir die praktiese onderrig van vertaling. Elke term word toegelig met beknopte definisies en gebruiksvoorbeelde. Hierdie boek is bedoel as ‘n nuttige hulpmiddel by die praktiese onderrig van vertaling, maar kan ook met vrug benut word deur praktiserende vertalers en tolke op soek na toeligting oor die basiese konsepte en woordeskat wat gebruik word in die internasionale praktyk van vertaling en tolking.
Veeltalige vertaalterminologie / Multilingual translation terminology Edition: 1
R550,00 Original price was: R550,00.R484,00Current price is: R484,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9780627029608
Category: Uncategorized
Tags: 9780627029608, Veeltalige vertaalterminologie / Multilingual translation terminology Edition: 1
Brand: Van Schaik
Be the first to review “Veeltalige vertaalterminologie / Multilingual translation terminology Edition: 1” Cancel reply
Related products
-9%
-11%
-10%
-11%
-10%
-12%
-9%
-9%



Reviews
There are no reviews yet.