Die roman was deel van die LAPA-Jeugromankompetisie se kortlys vir 2021! Talia is ’n bokser. Sy is deel van die veergewig-kategorie in die skoolspan. Maar haar afrigter het nie baie genade vir haar nie. Dit maak nie saak hoe hard sy boks nie, sy kan net nie sy goedkeuring wen nie. Sy is ook nie vreeslik gewild ná haar broer, Hamer, vrygelaat word op parool nie. Hy was vir ’n jaar lank in die tronk oor diefstal. Almal behandel hom steeds soos ’n krimineel. Maar … was hy werklik skuldig? ’n Boeiende roman oor die kompleksiteit van gesinne en die gevegte wat ons almal soms met onsself en ons naastes moet veg.
Veergewig
R230 Original price was: R230.R205Current price is: R205.
JAN VERMEULEN
Estimated delivery dates: 11th June - 16th June
Be the first to review “Veergewig” Cancel reply
Related products
-11%
-11%
-11%
-11%
-11%
-11%
Reviews
There are no reviews yet.