Die rol van ’n onderwyser is fundamenteel tot die verwerwing van die nodige wiskundige vaardighede en kennis wat deel uitmaak van die kind se vroeë en verdere ontwikkeling. Vanaf die jaar voor toetrede tot formele skoolopleiding (Graad R) tot die einde van die Grondslagfase (Graad 3), dra onderwysers by tot die belangrikste leersiklus en lê hulle leerders se grondslag vir die res van hul skoolloopbaan.
Wiskunde-onderrig in die Grondslagfase n Gids vir Suid-Afrikaanse studente en onderwysers
R685,00 Original price was: R685,00.R603,00Current price is: R603,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9780627037740
Category: Uncategorized
Tags: 9780627037740, Wiskunde-onderrig in die Grondslagfase n Gids vir Suid-Afrikaanse studente en onderwysers
Brand: Van Schaik
Be the first to review “Wiskunde-onderrig in die Grondslagfase n Gids vir Suid-Afrikaanse studente en onderwysers” Cancel reply
Related products
-9%
-11%
-10%
-9%
-10%
-9%
-10%
-10%



Reviews
There are no reviews yet.