Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ‘n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees! Titels in die boekpak: 1. Z is vir Zackie: Die rowwe resies 2. Z is vir Zackie: Die paddapoets 3. Z is vir Zackie: Die beste boomhuis 4. Z is vir Zackie: Die perfekte pizza 5. Z is vir Zackie: Die pretpark
Z is vir Zackie – Boekpak 1
R320 Original price was: R320.R285Current price is: R285.
JACO JACOBS
Estimated delivery dates: 29th April - 2nd May
Be the first to review “Z is vir Zackie – Boekpak 1” Cancel reply
Related products
-11%
-11%
-11%
-11%
-11%
-11%
Reviews
There are no reviews yet.