Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ’n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees! Titels in die boekpak:
6. Z is vir Zackie: Die tent-avontuur
7. Z is vir Zackie: Die woeste toertjie
8. Z is vir Zackie: Die slymerige slake
9. Z is vir Zackie: Die dieretuin
10. Z is vir Zackie: Die vreemde fossiel
Z is vir Zackie-boekpak 2
R320 Original price was: R320.R285Current price is: R285.
JACO JACOBS
Estimated delivery dates: 28th April - 1st May
Be the first to review “Z is vir Zackie-boekpak 2” Cancel reply
Related products
-11%
-11%
-10%
-11%
-11%
-11%
Reviews
There are no reviews yet.