Description
Die drie stelle leesboeke bestaan uit vier boekies elk.
In hierdie Aktiwiteitsboek sal jy die volgende vind:
• vier fotokopieerbare werkvelle vir elke leesboek
• aktiwiteite wat begrip van die teks sowel as taalontwikkeling
bevorder
• integrasie van aktiwiteite oor die kurrikulum heen
• antwoorde op al die aktiwiteite.
Die leesboeke vertel Suid-Afrikaanse verhale en is dikwels
gegrond op ondervindings uit die werklikheid. Die
taalgebruik is eenvoudig en aantreklik.






Reviews
There are no reviews yet.