Eksaminators kla dikwels dat Lewenswetenskappe-leerders nie hul biologiese terme goed genoeg ken nie. Ons verstaan dat die aantal biologiese terme en verskillende dele van biologiese stelsels wat jy vir Graad 10 moet ken, oorweldigend blyk te wees. Dit is hoekom die inligting in Ace It! Lewenswetenskappe Graad 10 in ’n formaat aangebied word wat maklik is om te leer, soos in tabelle en geëtiketteerde diagramme.
Jy kan die oefen-eksamenvrae (met voorgestelde antwoorde) gebruik om toe te pas wat jy geleer het. Dit is noodsaaklik vir die hersiening van Lewenswetenskappe – daar is talle leerders wat hulle werk ken, maar punte verloor omdat hulle eenvoudig nie die vrae ordentlik beantwoord nie.
Ace It! Lewenswetenskappe Graad 10
R143,48 Original price was: R143,48.R123,48Current price is: R123,48.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Wednesday 4. March - Wednesday 11. March
SKU: 9781920356163
Category: Afrikaans
Tag: Ace It! Lewenswetenskappe Graad 10
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Ace It! Lewenswetenskappe Graad 10” Cancel reply
Related products
-14%
-14%


Reviews
There are no reviews yet.