Graad 11 is ’n belangrike akademiese jaar, en waarskynlik die uitdagendste van jou skoolloopbaan. Ace It! Lewenswetenskappe Graad 11 bou voort op die kennis van Graad 10 en bied uitgebriede voorbeelde van begrippe wat jy benodig om met gemak na Graad 12 te vorder. Vaardighede wat verlede jaar vir jou nuut was, sal in hierdie studiegids hersien en vasgelê word.
Ace It! Lewenswetenskappe Graad 11 bevat ook die uiters belangrike Omgewingstudies-afdeling wat in jou Matriek eindeksamen sal voorkom. Eksaminators kla dat die leerders hierdie afdeling nie ordentlik hersien het nie. Wys hulle dat jy die uitsondering is en bou vanjaar en vorentoe, die regte grondslag.
Ace It! Lewenswetenskappe Graad 11
R165,00 Original price was: R165,00.R142,00Current price is: R142,00.
Estimated delivery dates: Thursday 23. April - Thursday 30. April
SKU: 9781920356309
Category: Afrikaans
Tag: Ace It! Lewenswetenskappe Graad 11
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Ace It! Lewenswetenskappe Graad 11” Cancel reply
Related products
-14%
-14%



Reviews
There are no reviews yet.