Hierdie boek vorm deel van die reeks Shuters Top Klas-handelsmerke vir VOO. Dit voldoen aan: • al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak
• stap vir stap leiding vir die onderwyser • ‘n eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp
• ‘n Hulpbronpakket en ander bykomende hulpbronne vir die onderwyser .
Hierdie Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 11 Hulpbronpakket vir die Onderwyser het die volgende voordele: • Dit sluit die Onderwysersgids en ander klaskamer hulpbronne in.
• Dit dek die vereistes van die KABV-dokument uitvoerig vir die onderwerp.
• Dit verskaf ‘n stel lesse vir die hele jaar.
• Dit verskaf stelselmatige leiding oor elke eenheid en aktiwiteit aan die onderwyser.
• Dit verskaf antwoorde op aktiwiteite en formele assesserings waar van toepassing.
• Dit het ‘n eenvoudige, verbruikersvriendelike ontwerp.
• Dit het behulpsame kruisverwysings na die Leerdersboek.
• Dit sluit ‘n omvangryke Liggaamlike Oefeninge Program in.
Beskikbare komponente Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 11 Leerdersboek Shuters Klas Lewensorientering Graad 11 Onderwysershulpbronpak
Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 11 Onderwysersgids
R145,22 Original price was: R145,22.R125,22Current price is: R125,22.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Thursday 5. March - Thursday 12. March
SKU: 9780796056597
Category: Afrikaans
Tag: Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 11 Onderwysersgids
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 11 Onderwysersgids” Cancel reply
Related products
-14%
-14%
-13%
-13%
-14%
-14%
-13%
-13%



Reviews
There are no reviews yet.