elke man, vrou en kind op hierdie planeet word
beskerm deur dertig spesiale artikels – die universele
verklaring van Menseregte.Waar ons ook al woon, wie
ons ook al is, dit is ons regte en niemand mag dit van
ons wegneem nie.
Hierdie unieke versameling word in samewerking
met Amnestie Internasionaal uitgegee ter viering van
die 60ste herdenking van die ondertekening van die
universele verklaring van Menseregte. elke artikel
word pragtig uitgebeeld met ’n illustrasie deur ’n
internasionaal-bekende kunstenaar.
Alle tantiemes uit die verkoop van hierdie boek, sal
aan Amnestie Internasionaal geskenk word.
WE ARE ALL BORN FREE: (AFRIKAANS) ONS WORD ALMAL VRY GEBORE
R171,00 Original price was: R171,00.R147,00Current price is: R147,00.
Estimated delivery dates: Wednesday 22. April - Wednesday 29. April
SKU: 9781919888606
Category: Afrikaans
Tag: WE ARE ALL BORN FREE: (AFRIKAANS) ONS WORD ALMAL VRY GEBORE
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “WE ARE ALL BORN FREE: (AFRIKAANS) ONS WORD ALMAL VRY GEBORE” Cancel reply
Related products
-13%
-13%
-13%
-14%
-13%
-13%
-13%
-13%



Reviews
There are no reviews yet.