Nou vir die moeilike deel! Jou finale Lewenswetenskappe eksamens (Vraestel 1 en 2) is om die hoek en jy moet weet wat die belangrikste is, hoe die vrae gestel gaan word en watter vaardighede jy benodig om die eksamens te slaag. ’n Algemene klagte by eksaminators is dat leerders wat Lewenswetenskappe Graad 12 loop dikwels die vereiste kennis het, maar nie verstaan hoe om die vrae te beantwoord nie.
’n Eienskap van Ace it! Lewenswetenskappe Graad 12 is eksamenvrae wat jy kan oefen om jou te help voorberei. Gebruik die vrae en aantekeninge om jou kennis te toets asook jou begrip van die vereistes van die vraag. Dit is veral belangrik wanneer dit by Vraestel 2 kom. Ten einde jou vaardighede by die skryf van opstelle in te skerp, is dit noodsaaklik dat jy (a) die inhoud begryp en (b) weet hoe om ’n goeie opstel neer te pen. Ace it! Lewenswetenskappe Graad 12 sal jou met albei help.
Ace it! Lewenswetenskappe Graad 12
R143,48 Original price was: R143,48.R123,48Current price is: R123,48.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Wednesday 4. March - Wednesday 11. March
SKU: 9781920356774
Category: Afrikaans
Tag: Ace it! Lewenswetenskappe Graad 12
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Ace it! Lewenswetenskappe Graad 12” Cancel reply
Related products
-14%
-14%


Reviews
There are no reviews yet.