Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 3 boeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke 1-10 aangeleer is. Vlak 3 se stories fokus op langer sinne en kort paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en so selfvertroue te bou.
Leer My Lees Vlak 3 Boeke 11 – 20 Boekpak
R417,39 Original price was: R417,39.R316,52Current price is: R316,52.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
SKU: 9780637009690
Category: School education
Tag: Leer My Lees Vlak 3 Boeke 11 - 20 Boekpak
Brand: LAPA
Be the first to review “Leer My Lees Vlak 3 Boeke 11 – 20 Boekpak” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-8%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.