Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 4 boeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke 1-10 aangeleer is. Vlak 4 se stories fokus op langer sinne en langer paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en bou selfvertroue.
Leer My Lees Vlak 4 Boeke 11 – 20 Boekpak
R480,00 Original price was: R480,00.R364,00Current price is: R364,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Friday 24. April - Friday 1. May
SKU: 9780637009706
Category: School education
Tag: Leer My Lees Vlak 4 Boeke 11 - 20 Boekpak
Brand: LAPA
Be the first to review “Leer My Lees Vlak 4 Boeke 11 – 20 Boekpak” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.