Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 2 fokus op dubbel-, twee- en drieklanke, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.
Leer my lees (Vlak2)10: Tippie en die braai (Skooluitgawe)
R60,00 Original price was: R60,00.R46,00Current price is: R46,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Friday 24. April - Friday 1. May
SKU: 9780637013734
Category: School education
Tag: Leer my lees (Vlak2)10: Tippie en die braai (Skooluitgawe)
Brand: LAPA
Be the first to review “Leer my lees (Vlak2)10: Tippie en die braai (Skooluitgawe)” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.