Nadia vlug vir haar lewe. ’n Dodelike dwelmsindikaat is op haar spoor omdat hulle haar vir haar oorlede tweelingsuster aansien. Sy neem haar suster se baba in haar sorg en gaan skuil by ’n gastehuis op ’n plattelandse dorp. Hier ontmoet sy ’n aantreklike man genaamd Ewan wat op sakebesoek by dieselfde gastehuis tuisgaan. Nadia en Ewan leer mekaar beter ken toe hy aanbied om instandhoudingswerk vir die gastehuis te doen en Nadia raak agterdogtig oor sy motiewe. Is hy wie hy voorgee om te wees of het hy ’n verskuilde agenda? En waarom speel hy so graag ridder vir elke tweede vrou op die dorp? Net toe dit lyk of sy hom tog kan vertrou, is daar ’n onheilspellende wending. Is hy die held waarop sy hoop of ’n wolf in skaapklere?
n Nutsman vir Nadia
R110 Original price was: R110.R98Current price is: R98.
SUSAN OLIVIER
Estimated delivery dates: 29th April - 2nd May
Be the first to review “n Nutsman vir Nadia” Cancel reply
Related products
-11%
-11%
-11%
-11%
-11%
-10%
Reviews
There are no reviews yet.