Dit is duidelik dat ‘n versameling waardevolle historiografiese gegewens oor Afrikaans in Op die keper beskou opgesluit is. Enersyds bevat dit die optekening, samevatting en verwerking van sienings en insigte deur taalwetenskaplikes oor ‘n lang periode wat hulle met kwessies rondom die wording van Afrikaans as taal in al sy historiese variêteite besig gehou het, en andersyds lewer Heinrich Grebe ?n eie bydrae tot die debat deur ?n kritiese ontleding van verskillende standpunte.
Grebe doen daarby ook verslag van eie empiriese navorsing, in aansluiting by die teoretiese beskouings oor die verskillende ontstaanshipoteses. Hierdie teks het die potensiaal om as belangrike verwysingsbron te dien en tot ‘n beter begrip van die teoretiese debat oor die ontstaansprosesse van Afrikaans te lei.
Prof. Ernst Kotzé
Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit, Port Elizabeth
-13%
Op die keper beskou Oor die ontstaan van Afrikaans
Original price was: R545.R472Current price is: R472.
Estimated delivery dates: 28th April - 1st May
Reviews
There are no reviews yet.