Daar is vier vlakke in die Novice-stroom, wat na die Apprentice-stroom lei.
– Leerders word voorgestel aan basiese logika en kodering, hoe rekenaars werk en data stoor, sowel as rekenaarvaardighede.
– Prettige, interessante, praktiese aktiwiteite om leerdergesentreerde studie en onderrig aan te moedig. Hulpbronne soos plakkers verbeter hand-oog-koordinasie en fyn motoriese vaardighede, sowel as begrip, kreatiwiteit en redeneringsvaardighede.
– Volkleurillustrasies en hoegehalte-foto’s word gebruik om sleutelkennis, -vaardighede en -waardes te leer en visuele geletterdheid te ontwikkel.
– ‘n Woordelys met prente van uitgesoekte items verbeter die ontwikkeling van belangrike Kodering- en Robotika-woordeskat.
Oxford Kodering en Robotika Gevorderd Grondvlak 1 Werkboek
R162,00 Original price was: R162,00.R152,00Current price is: R152,00.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Friday 24. April - Friday 1. May
SKU: 9780190741938
Category: Workbooks
Tag: Oxford Kodering en Robotika Gevorderd Grondvlak 1 Werkboek
Be the first to review “Oxford Kodering en Robotika Gevorderd Grondvlak 1 Werkboek” Cancel reply
Related products
-7%
-6%
-6%
-7%
-6%

Reviews
There are no reviews yet.