Daar is vier vlakke in die Novice-stroom, wat na die Apprentice-stroom lei.
– Leerders word voorgestel aan basiese logika en kodering, hoe rekenaars werk en data stoor, sowel as rekenaarvaardighede.
– Prettige, interessante, praktiese aktiwiteite om leerdergesentreerde studie en onderrig aan te moedig. Hulpbronne soos plakkers verbeter hand-oog-koordinasie en fyn motoriese vaardighede, sowel as begrip, kreatiwiteit en redeneringsvaardighede.
– Volkleurillustrasies en hoegehalte-foto’s word gebruik om sleutelkennis, -vaardighede en -waardes te leer en visuele geletterdheid te ontwikkel.
– ‘n Woordelys met prente van uitgesoekte items verbeter die ontwikkeling van belangrike Kodering- en Robotika-woordeskat.
Oxford Kodering en Robotika Gevorderd Vlak 2 Leerdersboek
R184,35 Original price was: R184,35.R172,17Current price is: R172,17.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
SKU: 9780190749965
Category: Workbooks
Tag: Oxford Kodering en Robotika Gevorderd Vlak 2 Leerdersboek
Be the first to review “Oxford Kodering en Robotika Gevorderd Vlak 2 Leerdersboek” Cancel reply
Related products
-6%
-6%
-6%
-6%
-7%

Reviews
There are no reviews yet.