Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-reeks en het die volgende eienskappe: • Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak
• Bied stap-vir-stap-leiding aan die onderwyser
• Het ‘n eenvoudige, gebruikersvriendelike bladontwerp
• Verskaf ‘n Onderwysersgids en bykomende hulpbronne vir die onderwyser in ‘n Onderwyserhulpbronpak.
Hierdie Shuters Top Klas Toerisme Onderwysersgids (OG) bied die volgende voordele: • Dek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in detail
• Verskaf metodologiese leiding aan die onderwyser vir elke eenheid en aktiwiteit • Verskaf gedetailleerde leiding en antwoorde oor alle aktiwiteite en formele assesserings • Bevat nuttige kruisverwysings met die Leerdersboek
• Het ‘n eenvoudige, gebruikersvriendelike bladontwerp .
Beskikbare komponente Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Leerdersboek Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Onderwysershulpbronpak
Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Onderwysersgids
R234,00 Original price was: R234,00.R201,00Current price is: R201,00.
Estimated delivery dates: Friday 24. April - Friday 1. May
SKU: 9780796058874
Category: Uncategorized
Tag: Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Onderwysersgids
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Onderwysersgids” Cancel reply
Related products
-9%
-9%
-11%
-10%
-11%
-11%
-12%
-10%



Reviews
There are no reviews yet.