Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-reeks en het die volgende eienskappe: • Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak • Bied stap-vir-stap-leiding aan die onderwyser • Het ‘n eenvoudige, gebruikersvriendelike bladontwerp • Verskaf ‘n Onderwysersgids en bykomende hulpbronne vir die onderwyser in ‘n Onderwyserhulpbronpak. Hierdie Shuters Top Klas Toerisme Onderwysersgids (OG) bied die volgende voordele: • Dek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in detail
• Verskaf metodologiese leiding aan die onderwyser vir elke eenheid en aktiwiteit
• Verskaf gedetailleerde leiding en antwoorde oor alle aktiwiteite en formele assesserings
• Bevat nuttige kruisverwysings met die Leerdersboek
• Het ‘n eenvoudige, gebruikersvriendelike bladontwerp.
Beskikbare komponente Shuters Top Klas Toerisme Graad 12 Leerdersboek Shuters Top Klas Toerisme Graad 12 Onderwysershulpbronpak (Ook in Engels beskikbaar)
Shuters Top Klas Toerisme Graad 12 Onderwysersgids
R250,00 Original price was: R250,00.R215,00Current price is: R215,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Friday 6. March - Friday 13. March
SKU: 9781920605094
Category: Uncategorized
Tag: Shuters Top Klas Toerisme Graad 12 Onderwysersgids
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Shuters Top Klas Toerisme Graad 12 Onderwysersgids” Cancel reply
Related products
-10%
-10%
-10%
-9%
-10%
-11%
-10%
-9%



Reviews
There are no reviews yet.