Product Details:
Author(s):
Deacon, J and
J. van der Merwe
Year Published:
2023
Edition
1st Edition
Type:
Print | Soft Cover
Language:
Afrikaans HT & EAT
About this publication
Nog uitdagings en praktiese raad Na die sukses van Skoolbeheer: Antwoorde op alledaagse uitdagings, delf die tweede uitgawe dieper in die verwikkelde aspekte van skoolbeheer deur gesaghebbende, realistiese, en praktiese oplossings vir skoolbeheerliggame, skoolhoofde, opvoeders, en ouers te bied. In hierdie onskatbare hulpbron, gee die ervare skrywers aandag aan elf sleutelareas aan wat van deurslaggewende belang is vir effektiewe skoolbeheer.
Van die funksionering van beheerliggame tot risikobestuur en aanspreeklikheid, finansiële bestuur van die skool tot eiendom en koshuise, dissipline tot buitekurrikulêre aktiwiteite, word elke onderwerp noukeurig ondersoek en en word kundige leiding gebied wat gebaseer is op werklike probleme wat deur skoolbeheerliggame en -bestuurders ondervind word.
Content
Interest / Benefit to
Skoolbeheer II: Nog uitdagings en praktiese raad
R555,00 Original price was: R555,00.R502,00Current price is: R502,00.
Estimated delivery dates: Wednesday 22. April - Wednesday 29. April
Be the first to review “Skoolbeheer II: Nog uitdagings en praktiese raad” Cancel reply
Related products
-10%
-10%
-10%
-10%
-10%
-10%


Reviews
There are no reviews yet.