SLAAG Fisiese Wetenskappe se volledige oorsig van die Graad 12 Fisiese Wetenskappe-kurrikulum sal jou help om vir ‘n suksesvolle eindeksamen voor te berei. Hierdie gids voorsien jou van: opsommings van inhoud wat deur die eksamen gedek word uitgewerkte voorbeelde en hersieningsvrae ‘n lys van SI-eenhede en standaardreduksiepotensiale nuttige vergelykings en fomules wenke en definisies van sleutelwoorde om jou deur die eksamen te help. Graad 12 Fisiese Wetenskappe kort en kragtig saamgevat!
-8%
SLAAG Fisiese Wetenskappe Graad 12 Afrikaans
Original price was: R138,00.R127,00Current price is: R127,00.
Jagathesan Govender, Karin H. Kelder, Derick Govender
Estimated delivery dates: Friday 24. April - Friday 1. May

Reviews
There are no reviews yet.