In hierdie nuwe uitgawe sal jy lees van allerlei uitvinders, planmakers en slimkoppe van Suid-Afrika. Hier is stories oor mense wat mediese deurbrake gemaak het. Stories oor mense wat met diere en plante werk. Stories oor mense wat die geheime van die hemelruim probeer ontrafel. Stories oor mense wat interessante ontdekkings oor fossiele, die aarde, water en die klimaat maak. Dit is voorwaar ’n trots Suid-Afrikaanse boek wat elke leser sal inspireer en motiveer om vrae te vra, te ontdek en te skep.
Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van SA (Nuwe Uitgawe)
R370 Original price was: R370.R330Current price is: R330.
ENGELA DUVENAGE
Estimated delivery dates: 28th April - 1st May
SKU: 9780637003155
Category: Afrikaans
Tag: Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van SA (Nuwe Uitgawe)
Be the first to review “Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van SA (Nuwe Uitgawe)” Cancel reply
Related products
-11%
-11%
-11%
-11%
-11%
-11%
Reviews
There are no reviews yet.