WE ARE ALL BORN FREE: (AFRIKAANS) ONS WORD ALMAL VRY GEBORE

Original price was: R148,70.Current price is: R127,83.
Interest-free payments from R21,31

Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.

elke man, vrou en kind op hierdie planeet word beskerm deur dertig spesiale artikels – die universele verklaring van Menseregte.Waar ons ook al woon, wie ons ook al is, dit is ons regte en niemand mag dit van ons wegneem nie. Hierdie unieke versameling word in samewerking met Amnestie Internasionaal uitgegee ter viering van die […]

Description

elke man, vrou en kind op hierdie planeet word
beskerm deur dertig spesiale artikels – die universele
verklaring van Menseregte.Waar ons ook al woon, wie
ons ook al is, dit is ons regte en niemand mag dit van
ons wegneem nie.
Hierdie unieke versameling word in samewerking
met Amnestie Internasionaal uitgegee ter viering van
die 60ste herdenking van die ondertekening van die
universele verklaring van Menseregte. elke artikel
word pragtig uitgebeeld met ’n illustrasie deur ’n
internasionaal-bekende kunstenaar.
Alle tantiemes uit die verkoop van hierdie boek, sal
aan Amnestie Internasionaal geskenk word.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “WE ARE ALL BORN FREE: (AFRIKAANS) ONS WORD ALMAL VRY GEBORE”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products