Maak gereed om te ROL VAN DIE LAG! ‘n Nuwe TV-kanaal vir kinders hou ‘n groot talentkompetisie. Wie kan die snaaksste grappe vertel en die gehoor laat skaterlag? Die wenner kry ‘n kans om op TV te verskyn! Zackie en Vincent kan nie wag om deel te neem nie. Hulle is immers briljant daarmee om grappe te vertel – en hulle gaan die snaaksste grappe op die hele planeet (of ten minste in Granaatstraat) probeer uitsnuffel! Maar Anton is vasbeslote om ook aan die kompetisie deel te neem. En hy gaan seker maak Zackie en Vincent staan nie ‘n kans om te wen nie …
Zackie Mostert(18) en die skreeusnaakse plan
R150 Original price was: R150.R134Current price is: R134.
JACO JACOBS
Estimated delivery dates: 12th June - 17th June
Be the first to review “Zackie Mostert(18) en die skreeusnaakse plan” Cancel reply
Related products
-11%
-17%
-11%
-11%
-10%
-11%
Reviews
There are no reviews yet.